Jacob's Quest at the 2010 Investgold Outeniqua Expo: George
Jacob's Quest by die 2010 Investgold Outenikwa Expo: George
5-7 March/Maart 2010
It was with a lot of anticipation that Jacob's Quest Wines(JQ) approached the first introduction of it’s wines to the people of the Southern Cape at the revamped Outeniqua Expo in George the past weekend.
Dit was met groot afwagting waarmee Jacob’s Quest Wyne(JQ) die bekendstelling van hul wyne by die nuwe Outenikwa Expo aan die mense van die Suid Kaap die afgelope naweek benader het.

It was the first opportunity for the team of JQ to introduce and expose the wines to the general public in the Southern Cape. Although the first day was a bit slow the amount of people getting into the wine hall on the Saturday and Sunday picked up considerably. With an excellent selection of wines for every level of wine consumer those who did not attend missed a wonderful opportunity to sample some very good wines.

Dit was die eerste geleentheid vir die span van JQ om hulle wyne bekend en bloot te stel aan die algemene publiek van die Suid Kaap. Alhoewel die eerste dag maar min voete opgelewer het, het die Saterdag en Sondag aansienlik meer mense opgelewer.
Met ‘n wyne verskeidenheid van wyne was daar iets om te geniet vir elke vlak van wynverbruiker en die wat nie die wynsaal besoek het nie, het voorwaar ‘n goeie geleentheid gemis.
The JQ wines showed exactly the way they were supposed to on the hot days that were experienced in George.
Light in alcohol, slightly petillant, fruity and ice cold the wines, both the semi-sweet white and natural sweet rosé, was a hit with the crowd that tasted these fun wines.
Die JQ wyne het presies gewys hoe lekker dit kan wees op die warm dae wat in George ondervind is.
Met ‘n ligte alkohol, bietjie vonkel, vrugtig en yskoud, is beide wyne as wenners bestempel deur almal wat dit geproe het.

Jacob's Quest Wines was awarded the second prize for their stand in the wine hall. Something to be proud of as it shows that personal attention and the passion for your product is rewarded at the end of the day.
Thank you to all the people of the Southern Cape for welcoming JQ Wines with open arms.
Jacob's Quest Wyne se stalletjie het ook die tweede prys gekry vir hulle uitstalling. Dis iets om trots op te wees aangesien dit weer wys dat persoonlike aandag en passie vir jou produk aan die einde van die dag beloon word.
Dankie aan al die mense van die Suid Kaap wat die JQ Wyne met ope arms ontvang het.

Vir meer inligting, kontak gerus Jacob's Quest wyne by 022 487 2233 of epos
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
of vra u plaaslike wynhandelaar om die produkte aan te hou. Besoek: www.jacobsquest.co.za of word 'n vriend van Jacobs Quest op Facebook.
For more information, please call Jacob's Quest Wines on 022 487 2233 or email:
This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it
or ask your local wine merchant to stock our products. Visit: www.jacobsquest.co.za or become a friend of Jacobs Quest on Facebook.



