You are here: Home News Latest VOLKSBLAD KUNSTEFEES 2009 - BLOEMFONTEIN

Jacobs Quest Header

the-quest-begins2

VOLKSBLAD KUNSTEFEES 2009 - BLOEMFONTEIN

Volksblad Kunstefees, UFS Kampus, Bloemfontein
14 - 19 Julie 2009

Jacob's Quest(JQ) Wyne suksesvol in Bloemfontein bekendgestel.

dsc01769

Met die winter en die Volksblad Kunstefees wat Bloemfontein gelyktydig getref het was daar definitief ‘n behoefte aan iets om die bloed ‘n bietjie warmer deur die are te laat vloei.

Hiervoor het die Jacob's Quest stalletjie met sy Petillant Wit en Rosé wyne gesorg!  

Die besoekers aan die stalletjie in die C. R. Swart gebou is oorweldig deur die toeganklikheid van die wyne en die verfrissende manier waarop die wyne aan die publiek bekend gestel is.  Geen intimiderende wyn terminologie nie ... net pret, plesier en petillance!

 

Die grootste groep aanhangers was die dames wat die meerdoelige gebruik van die wyne besef het.  Met die lae alkohol en sprankel kan die wyn by enige geleentheid geniet word en ook as alternatief vir vonkelwyn gebruik word. 

dsc01753

Die JQ wyne is met die eerste besoek aan die Vrystaat met ope arms ontvang en terdeë geniet.  

Vir meer inligting, kontak gerus Jacob's Quest wyne by 022 487 2233 of epos This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it of vra u plaaslike wynhandelaar om die produkte aan te hou.

Geniet JQ wyne saam met vriende, enige tyd, want u het nie 'n rede nodig om fees te vier nie. 

 

 

Add comment


Security code
Refresh

jacobs-quest-banner05
Resources | Resources 2