You are here: Home News

Jacobs Quest Header

the-quest-begins2

News

AARDKLOP KUNSTEFEES 2009

AARDKLOP KUNSTEFEES 2009 te Potchefstroom
ABSA WYNTENK
29 Sept - 3 Okt 2009

JQ vat die beker by die ABSA Wyntenk tydens AARDKLOP

jq_at_absaDie “quest” om die wonderlike wyne landswyd bekend te stel het reeds baie momentum en die kuiergaste by die ABSA Wyntenk kon nie hul hande van die JQ wyne af hou nie.(Word ‘n vriend van Jacobs Quest op Facebook en besoek om na foto’s nte kyk)

 

The quest to get the JQ wines accessible to all the consumers across the  country is in full swing, the fans could not get enough of these fun wines at the ABSA Winetank. (Befriend Jacobs Quest on Facebook to view pic's) 
 

VOLKSBLAD KUNSTEFEES 2009 - BLOEMFONTEIN

Volksblad Kunstefees, UFS Kampus, Bloemfontein
14 - 19 Julie 2009

Jacob's Quest(JQ) Wyne suksesvol in Bloemfontein bekendgestel.

dsc01769

Met die winter en die Volksblad Kunstefees wat Bloemfontein gelyktydig getref het was daar definitief ‘n behoefte aan iets om die bloed ‘n bietjie warmer deur die are te laat vloei.

Hiervoor het die Jacob's Quest stalletjie met sy Petillant Wit en Rosé wyne gesorg!  

Die besoekers aan die stalletjie in die C. R. Swart gebou is oorweldig deur die toeganklikheid van die wyne en die verfrissende manier waarop die wyne aan die publiek bekend gestel is.  Geen intimiderende wyn terminologie nie ... net pret, plesier en petillance!

 

 

JQ partners with Diva Africa for Charity

jacobs-quest-diva-dialoguePorterville 10 June 2009

Jacob's Quest Wine partners Diva Africa to raise money for Charity

Following the success of the recent charity event held at Porterville and bolstered by demand from their fan's, the Jacob's Quest Team have combined forces with the Diva Africa program to empower women. They are co-sponsoring the JQ Charity Gala Dinner to be held at Laatson in Porterville on Friday 19th June 2009 for which most tickets had sold out at the time of publishing this article.

For more information contact the office on 022-4872233 during office hours or email: This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

 

 
Page 5 of 8
jacobs-quest-banner05
Resources | Resources 2